Wat Gebeur by H.T.S. Pretoria-Tuine Die skool verhuur tans die volgende: 
Sport aktiwiteite na uurs op skool terein Die volgende aktiwiteite word by die skool aangebied en is nie beperk tot die leerders van die skool nie. Publiek dus baie welkom. Vir verdere inligting is die kontakbesonderhede as volg. | BOKS | Fanie Leibrandt Willem Dicks | 0834208773 0799341671 | Maandae en Woensdae | | STOEI | George Kiesling | 0765360570 | Dinsdae en Donderdae | | NETBAL | Sandra de Beer | 0845882695 | Dinsdae en Donderdae | | JUKSKEI | André Ross | 0835421903 | Dinsdae en Donderdae | | GIMNASIUM | Charmaine vd Walt | 0828792902 | Maandae tot Vrydae | | KORFBAL INTERNASIONAAL | Elize vd Walt | 0824575289 | Maandae en Woensdae |
|