

| | Hokkie: SUPERREEKS Die skool is amptelik in die Superreeks vir 2012 aanvaar. Ons is baie opgewonde daaroor omdat daar vir ons kinders geleenthede geskep word. Twaalf(12) skole is in die reeks betrokke en word in twee poele verdeel. Die sportkodes betrokke is Rugby, Netbal en Hokkie. Die program is as volg: SPORTPROGRAM Sien asb die Skool Kalender 2012 vir datums en verdere inligting. Datum | Opponente | Plek | 2012 | Maart | 03 | H/S Bergsig | Rustenburg | | 10 | H/S Wesvalia | Klerksdorp | | 17 | H/S Dinamika | Tuis (klik vir program) | | 24 | H/S John Vorster | Tuis | | 29 | H/S Genl. Hertzog | Witbank | April | 17 | Semi-Finaal | Onbekend | | 24 | Finaal | Onbekend |
UITSLAE | SUPERREEKS: BERGSIG AKADEMIE (3 MAART 2012) | | 1ste Span | Verloor | 0 - 17 | | 2de Span | Verloor | 0 - 8 | | 0/16A | Verloor | 0 - 8 | | 0/15A | Verloor | 0 - 15 | | 0/14A | Verloor | 0 - 12 |
| SUPERREEKS: H/S WESTVALIA (10 MAART 2012) | | 1ste Span | Verloor | 0 - 27 | | 2de Span | Verloor | 0 - 15 | | 0/16A | Verloor | 0 - 22 | | 0/15A | Verloor | 0 - 21 | | 0/14A | Verloor | 0 - 10 |
| SUPERREEKS: H/S DINAMIKA (17 MAART 2012) | | 1ste Span | Verloor | 0 - 10 | | 2de Span | Verloor | 0 - 5 | | 0/16A | Verloor | 0 - 10 | | 0/15A | Verloor | 0 - 12 | | 0/14A | Verloor | 0 - 10 |
| SUPERREEKS: H/S JOHN VORSTER (24 MAART 2012) | | 1ste Span | Verloor | 0 - 5 | | 2de Span | Verloor | 0 - 10 | | 0/16A | Verloor | 0 - 10 | | 0/15A | Verloor | 0 - 10 | | 0/14A | Verloor | 0 - 2 |
| SUPERREEKS: H/S GENL. HERTZOG (29 MAART 2012) | | 1ste Span | Verloor | 0 - 10 | | 2de Span | Verloor | 0 - 10 | | 0/16A | Verloor | 0 - 10 | | 0/15A | Verloor | 0 - 10 | | 0/14A | Verloor | 0 - 10 |
|