Tuis
CSV

 

 

Ander Tuistes
Wikipedia - Afrikaans
Wikipedia
 Mieliestronk
Skooltake
Speel 20Q
Besigheid Ontwikkelings Fonds

KULTUUR

Sien asb die Skool Kalender 2012 vir datums en verdere inligting.

 

  • Ons neem aan die volgende aktiwiteite deel:

    • Talentaande

    • Algemene Kennis vasvra-kompetisies

    • Redenaars

    • Litdink (AKPOL)

    • Revue

    • Kunskompetisies

    • Skryf-kompetisies

    • Debat-aande

    • Kreatiwiteitsdag

     

  • Ander Bedrywighede:

    • Daar word elke jaar 'n kreatiwiteitsdag by die skool gehou rondom die 14de Februarie.

    • In Januarie van elke jaar vind daar 'n positiewe punte uitstappie plaas na Warmbad vir alle leerders wat meer as 800 positiewe punte die vorige jaar bymekaar gemaak het.

    • Daar word twee keer 'n jaar noodhulp vlak 1,2 en 3 kursusse aangebied.

    Noodhulp

    Verwerwing van Sertifikate
    Vlak 3
    Graydon du Toit
    Stefan Delport           
    Stevan Voges 
    Samuel Franks
    Minette Lourens
     
    Vlak 3 +
    Martin Meyer
    Louis Griffin
    Christiaan Kritzinger
    Leanie Badenhorst
    Mart-Mari Scholtz
     
    Vlak 2
    Christiaan Griffen
    Pieter Fouche
    Shimone van Staden
    Michael Heyns
    Morné van Biljon
     
    Vlak 1
    Nadine Louw
    Gerhardus Saayman       
    Andries Beukes
    Leonie Griesel
    Alex Freitas

     

    Redenaars

    Interne Redenaars
    JUNIORS Graad 8-9  
    AFRIKAANS:  
    Ruan PotgieterGr8A+
    Adriaan StanderGr9B+
    Morné van BiljonGr9A+
     
    ENGELS:  
    Timothy VertueGr8B
    Quinton HeymansGr9B
     
    SENIORS Graad 10-12  
    AFRIKAANS:  
    Nicolene PienaarGr10A
    Rudiana van der Westhuizen  Gr10A+
    Deon du Rand            Gr12A++
     
    ENGELS:  
    Robertha BakerGr10A+
    Nicolene PienaarGr10A
    Rudiana van der Westhuizen  Gr10A++
    Angelique JordaanGr11B
    Elizabeth WelthagenGr11A++
    Deon du Rand            Gr12A++
    Mart-Mari ScholtzGr12A+

     

    Eksterne Redenaars

    HTS Tuine, HS Hercules & HS Tuine

    JUNIORS Graad 8-9  
    AFRIKAANS:  
    Ruan Potgieter Gr8A+
    Timothy VertueGr8C
    Adriaan StanderGr9B
    Morné van BiljonGr9A+
     
    ENGELS:  
    Lebo KekanaGr8B+
    Quinton HeymansGr9B
     
    Ruan Potgieter: Wenner van gr.8's in Afrikaanse afdeling. Algeheel 3e in Afrikaanse afdeling vir Juniors
    Morné van Biljon: 3e van gr.9's in Afrikaanse afdeling Algeheel 4e in Afrikaanse afdeling vir Juniors
    Lebo Kekana: 2e van gr.8's in Engelse afdeling Algeheel 4e in Engelse afdeling vir Juniors
     
    SENIORS Graad 10-12  
    AFRIKAANS:  
    Nicolene PienaarGr10A+
    Lize-Mari BlaauwGr11A
    Jason Baransky            Gr11B+
    Deon du Rand Gr12A++
     
    ENGELS:  
    Angelique JordaanGr10 
    Robertha Baker            Gr10 
    Nicolene PienaarGr10 
    Rudiana van der WesthuizenGr10 
    Dominick LubbeGr10 
    Roger BritzGr11 
    Elizabeth WelthagenGr11 
    Deon du RandGr12 
    Mart-Mari ScholtzGr12 
     
    Nicolene Pienaar: 3e van gr. 10's in Afrikaanse afdeling 3e van gr. 10's in Engelse afdeling.
    Deon du Rand: Wenner van gr. 12's in Afrikaanse afdeling. Wenner van gr.12's in Engelse afdeling, saam met Andre van Staden van H/S Hercules.
    Algehele wenner van Afrikaanse afdeling vir Seniors. Algehele wenner van Engelse afdeling vir Seniors, saam met Andre van Staden van H/S Hercules.
    Rudiana van der Westhuizen: Wenner van gr.10's in Engelse afdeling Algeheel 3e in Engelse afdeling vir Seniors.
    Roger Britz: Wenner van gr. 11's in Engelse afdeling Algeheel 2e in Engelse afdeling vir Seniors.
    Elizabeth Welthagen: 2e van gr. 11's in Engelse afdeling, saam met Mariska Booysen
    van H/S Hercules.