| WEES GEREED VIR DIE ARBEIDSMARK Alle studente (ook korrespondensie) meld Maandag 30 Januarie 2012 om 17:30 in die skoolsaal aan. Indien daar minder as 10 studente per vak inskryf, kan die klasse nie voortgaan nie. 'n Deposito van R280 is betaalbaar met inskrywing. Die balans moet betaal word voor of op 1 Maart 2012. Korrespondensie studente moet die volle bedrag met inskrywing betaal. |