Tuis

 

 

Ander Tuistes
Wikipedia - Afrikaans
Wikipedia
 Mieliestronk
Skooltake
Speel 20Q
Besigheid Ontwikkelings Fonds

Wat Gebeur by H.T.S. Pretoria-Tuine

Die skool verhuur tans die volgende:   

Verhuringstariewe vir 2012

Sien asb die Skool Kalender 2012 vir datums en verdere inligting van belangrike gebeure.

 

TEGNIESE KOLLEGE:

WEES GEREED VIR DIE ARBEIDSMARK
Alle studente (ook korrespondensie) meld Maandag 30 Januarie 2012 om 17:30 in die skoolsaal aan.
Indien daar minder as 10 studente per vak inskryf, kan die klasse nie voortgaan nie.
'n Deposito van R280 is betaalbaar met inskrywing.
Die balans moet betaal word voor of op 1 Maart 2012.
Korrespondensie studente moet die volle bedrag met inskrywing betaal.
 

Sien inskrywingsvorm vir tye en vakke:

 
WILDSFEES - 9 JUNIE 2012
"The Musical" - AUGUSTUS 2012
SKOOL GHOLFDAG - 21 SEPTEMBER 2012 te AKASIA GHOLFBAAN
MATRIEK AFSKEID - 26 SEPTEMBER 2012
OPELUG VERTONING - 20 OKTOBER 2012
 

 

 

Sport aktiwiteite na uurs op skool terrein

 Die volgende aktiwiteite word by die skool aangebied en is nie beperk tot die leerders van die skool nie. Publiek dus baie welkom. Vir verdere inligting  is die kontakbesonderhede as volg.

BOKS

Fanie Leibrandt         

Willem Dicks

0834208773

0799341671

Maandae en Woensdae
STOEIGeorge Kiesling0765360570 Dinsdae en Donderdae
NETBALSandra de Beer0845882695Dinsdae en Donderdae
JUKSKEIAndré Ross 0835421903Dinsdae en Donderdae
KORFBAL INTERNASIONAALElize vd Walt0824575289Maandae en Woensdae