Akademiese Verryking

Verrykings vakke:

  • Ingenieurs Grafika & Ontwerp (IGO)
  • Leesklasse (Afrikaans & Engels)

AKADEMIESE VERRYKING Graad 8 – 12

  1. Olimpiades in die volgende vakke:
    • Rekenaars
    • Wêreldkennis
    • Wetenskap
    • Wiskunde
  2. . Kompetisies:
    • CO2 Dragster
    • TUT Brugbou
    • Africa Robotics

“Almal is geniaal; maar as jy ‘n vis beoordeel op ground van hoe hy ‘n boom kan klim; dan sal hy sy hele lewe lank glo hy is dom.”Albert Einstein