TEKKIERAAD

Die Gr12-leiers van die Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine staan bekend as die Tekkieraad.  Die Tekkieraad help om leierskap potensiaal in ‘n leerder te ontwikkel.  Ons probeer om met die nodige balans en leiding, blootstelling en geleenthede te bied om beter leiers te wees.

Die Tekkieraad se doelwit is om eenheid te bou tussen die leerders van die skool, die behoeftes van alle leerders in die skool aan te spreek en goeie verhoudings te bevorder binne die skool.

“A leader is one who knows the way, goes the way and shows the way.” ~ John C. Maxwell

TEKKIERAADPERSONEEL:

  • Me.  C. Isel
  • Mev.  A. Nel
  • Mnr. S. Fouché

TEKKIERAAD 2017

  • HOOFSEUN:
  • HOOFDOGTER:
  • ONDERHOOFSEUN:
  • ONDERHOOFDOGTER:

Gustav Els
Retha Strydom
Armandt Hanekom
Elmarie Hattingh

TEKKIERAADLEDE:

  • Donavan Diedericks
  • Angelique du Plessis
  • Jessica Harmse
  • Arnold van Rooyen
  • Dariushka van Tonder
  • JM Venter
  • Donovan Lee
  • Raymond Cordier
  • Jennifer de Beer
  • Lee-Anne Roos
  • Heinrich van der Vyver
  • Robert Wood

Tekkie Talentfees

Om ‘n leerder op te voed, kan daar nie net aandag aan akademie en sport gegee word nie, maar daar moet aandag op kultuur ook gevestig word.  Aangesien ons glo aan ‘n holistiese benadering ten opsigte van ons leerders se opvoedkundige ontwikkeling bied ons ‘n verskeidenheid kultuur aktiwiteite aan en moedig ons leerders aan om daaraan deel te neem.

Hierdie jaar gaan die kultuurkomitee ‘n Tekkie-Talentfees aanbied.  Elke graad groep gaan soveel as moontlik deelnemers betrek om hulle talente op die verhoog uit te leef.  Die Glee-groep wat elkeWoensdag bymekaark om, gaan‘n paar items lewer en selfs die onderwysers gaan ‘n item of drie opvoer.  Dit is voorwaar ‘n aand wees om na uit te sien.

Interesante Gebeure & Aktiwiteite!

Golfdag 2017

Golfdag 2017

Advertensie

Advertensie