GHOLFDAG

HTS het weereens op 8 September ‘n wonderlike suksesvolle gholfdag beleef.  Vroegoggend het personeel  op die Akasia  Gholfbaan bymekaargekom om voor te berei  vir die dag.  Die spelers het vanaf 09:00 aangemeld en dadelik  geregistreer om die dag te begin.  Die veld het omtrent 23 vierballe gehuisves.

Die veiling en aandete die aand was ‘n groot sukses en nog fondse was ingesamel met goeie gees wat aangehelp is deur ‘n nuwe spelletjie met ‘n data-projektor in spanne gespeel is.

Na die veiling het die prysuitdeling plaasgevind en elke speler het met ‘n prys huis toe gegaan..

Die gholfdag van 2018 vind plaas op die 14 de September weer by die Akasia gholfbaan.  Ons hoop om weereens  ‘n goeie opkoms en fondsinsameling te hë