HTS Pretoria-Tuine Tegniese Kollege Sentrum: 8/5872

KONTAKBESONDERHEDE:

Bestuurder/Hoof:      Me. Nonnie van Wyk

Kontaknommer:         0825696720

Eposadres:                  nkursus.tuine1@gmail.com

Besoeke:                     Maak asseblief ‘n afspraak per epos na aanleiding van kantoorure.                                                                                  Die ure word Maandeliks opgedateer.

KANTOORURE: Lokaal C1

DATUM TYE
3 – 5 Julie 08:00 – 14:00
10 – 12 Julie 08:00 – 14:00
16 – 17 Julie  11:00 – 14:00
18  Julie – 8 Aug EKSAMEN
9 Aug – 31 Aug GEEN

WAT BIED ONS AAN?

  1. Ons bied slegs aandklasse (AFRIKAANS) aan in die volgende vakke:
N2 VAKKODE N3 VAKKODE
WISKUNDE/MATHEMATICS 16030192 WISKUNDE/MATHEMATICS 16030143
WETENSKAP/ENG SCIENCE 15070402 WETENSKAP/ENG SCIENCE 15070413
ELEKTROVAKTEORIE/ELECT TRADE 11041872 ELEKTROVAKTEORIE/ELECT TRADE 11041263
IND ELEKTRONIKA/IND ELECTRONICS 08080602 IND ELEKTRONIKA/IND ELECTRONICS 08080613
PAS &MASJINEER/FITTING & MACH 11022032 MEGANOTEG/MECHANOTECHNOLOGY 08190373
DIESELVAKTEORIE/DIESEL TRADE 11040192 DIESELVAKTEORIE/DIESEL TRADE 11041823
GEREEDSKAPMAKERS/TOOLMAKERS 11020202 ING TEKENE/ENG DRAWING 08090283
ING TEKENE/ENG DRAWING 08090272
 
  1. Geen korrespoendensiekursusse nie;
  2. Geen slegs eksameninskrywings nie;
  3. Klasse en eksamen in Installasiereëls/Wiremans licence (SIEN INSKRYWINGSVORMS).
INSTALLASIEREЁLS/INSTALLATION RULES
VRAESTEL 1/PAPER 1 11040412
VRAESTEL 2/PAPER 2 11040432

ALGEMEEN

  • DIE INDIVIDUELE State van Uitslae vir Nov 2017 is beskikbaar vir afhaal.
  • Uitslae vir Blok 1/2018 IS NOU BESKIKBAAR ONDER DOKUMENTE!

VOORNEMENDE STUDENTE (Blok 2/2018)

NEEM KENNIS!

  • Die kantoor sal gesluit wees vanaf 16 April – 4 Mei 2018  
  • Inskrywings kan vooraf per epos ingestuur word, maar navrae sal eers vanaf 7 Mei 2018 beantwoord word.
  • Inskrywings sluit 10 Mei 2018.
  • Klasse begin 14 Mei 2018.

DOKUMENTE: