Ons neem aan die volgende aktiwiteite deel:

  • Talentaande
  • Algemene Kennis vasvra-kompetisies
  • Redenaars
  • Kunskompetisies
  • Skryf-kompetisies
  • Debat-aande
  • Kreatiwiteitsdag
  • Drama

Ander Bedrywighede:

In Januarie van elke jaar vind daar ‘n positiewe punte uitstappie plaas na Warmbad vir alle leerders wat meer as 800 positiewe punte die vorige jaar bymekaar gemaak het.

Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine - Kultuur

Advertensie

Advertensie