Ma En Dogtertee

Ons hou elke jaar die tee vir EEN doel en dit is om fondse te in vir hulpbehoewende leerders van HTS Pta Tuine.

Elke moeder, onderwyseres, spreker, danser en sanger neem deel omdat hulle sterk voel oor die projek.  Die saal is in Septembermaand (dié jaar 16/9) volgepak met dames en blomme.  Met die intrapslag voel elke persoon die oorvloed van omgee.

Voorwaar ‘n ‘feel good’-projek wat ongelooflike betrokkenheid aanwakker en genoeg fondse insamel sodat ons, ons behoeftige leerders kan bystaan met items om hulle skoolervaring te vergemaklik.

MEV K ADENDORFF
ORGANISEERDER

Interesante Gebeure & Aktiwiteite!

Golfdag 2017

Golfdag 2017

Advertensie

Advertensie