MNR EN MEJ TUINE TEGNIES 2017

Die wenners van die Mnr en Mej Tuine Tegnies 2017 kompetisie is tydens ‘n glans geleentheid op 18 Mei 2017 gekroon.  Juan Boucher was die gaskunstenaar en aanbieder.  Die tema was sprokies wat heel gepas is aangesien die deelnemers sprokiesagtig gelyk het.

Baie dankie aan al ons borge, veral Black Tie Hatfield wat ons jaarliks ondersteun met die seuns se pakke, Johan en Bregida van House of JBC vir die pragtige rokke en Barbara van Credincios Cut Hair & Beauty vir die hare en grimering.

WENNERS 2017:

Interesante Gebeure & Aktiwiteite!

Golfdag 2017

Golfdag 2017

Advertensie

Advertensie

Mnr Tuine Tegnies 2017:
Mej Tuine Tegnies 2017:
1steprins:
1steprinses:
2deprins:
2deprinses:

Mnr Tuine Tegnies Gunsteling:
Mej Tuine Tegnies Gunstelling:

Mnr Fotogenies:
Mej Fotogenies:

Dylan Alves
Bella Mphefo
Jason MacDonald-
Ylundi Wiesner
Nolo Skosana
Caroline Botha

Ruben du Pisanie
Caroline Botha

Ruben du Pisanie & Dylan Alves
Joaney Blom