AKADEMIE

Om 'n Hoërskool te kies is een van die belangrikste besluite wat 'n ouer en leerder moet maak. Sy/haar rol in die arbeidsmark gaan deur 'n skoolkeuse bepaal word. Tegniese Onderwys maak deure in die arbeidsmark oop.

SPORT

Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine het baie trotse sport geskiedenis met verskeidenheid sport soorte om van te kies en verlede jaar het ons gespog met puik prestasie en 4 van ons leerders en een opvoeder Nasionale Kleure verwerf.

KULTUUR

Skryf hier iets oor hoe wonderlik die kultuur is!

  • Ilse van Staden

    HTS TUINE TROTS OP OUD-LEERLING HTS TUINE is baie trots op Ilse van Staden, oud-leerling van die skool. Sy het meer as 80 wedstryde vir die Blou
    LEES MEER
  • Matriekuitslae 2016

    100% SLAAGSYFER VIR 2016 MATRIEKS! H T S Pretoria-Tuine se 2016 matrikulante maak geskiedenis met hulle 100% slaagsyfer. Nie alleen word H T S
    LEES MEER
Lees Meer

TEGNIESE ONDERWYS

‘n Loopbaangerigte opvoedingsprogram, waarin ons strewe na die heel beste onderrig en afrigting vir elke leerder.

Lees Meer

TEGNIESE KOLLEGE

Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine se Tegniese Kollege streef ons om leerders toe te rus om suksesvol die uitdagings was die werksplek hulle kant toe mag gooi te hanteer. Kyk gerus na die aanbiedinge wat hierdie unieke afrikaanse kollege bied en vind uit hoe ons jou kan help met jou beroep!

Aanlyn registrasie is nou beskikbaar vir 2018 Graad 8!