Sporthoof: | Mnr D B Maré |
Organiseerder: | Mnr André Ross |
Afrigters
Dogters: | Mev E Ross |
Seuns: | Mnr W Cawood |
REDES OM JUNKSKEI TE SPEEL
Jukskei ……
- is tegnies die derde moeilikste sport om onder die knie te kry.
- help om die volgende vaardighede te ontwikkel:
– Kinders se balans;
– Hand-oog-koördinasie;
– Ritme. - help om syfervaardigheid te ontwikkel.
– Deur telling te hou deurdat die tellings mekaar kan kanselleer.
– Om presies 23 punte te behaal, anders bars jy en die telling begin voor. - is ‘n spansport en leer om met ander saam te werk.
- help om sosiaal te ontwikkel, want ‘n spelers het interaksie met mekaar. Nuwe vriendskappe word gesluit.
Datums:
29 Julie 05 Aug 12 Aug 19 Aug 26 Aug 02 Sept |
(Ontwikkeling) (Trips) (Liga) (Liga) (Liga) (GN Keuring) |