Sporthoof: Mnr D B Maré
Organiseerder: Mnr W Strydom

Afrigters:

O/14 Seuns: Mnr P v/d Walt
O/15 Seuns: Mnre H le Roux  & M Viljoen
2de: Mnr DB Delport
1ste: Mnre N Ludeke  &  B Delport

Die seisoen het op ‘n hoë noot afgeskop!  Die leerders was gereed vir aksie want hulle het gereeld oefeninge bygewoon.

Voornemende krieketspelers woon die middagoefening by met groot verwagtinge.

Mnr Hein Retief, wat die Morkel-broers afgerig het, is genader om ons afrigters by te staan en later in die seisoen ‘n kliniek aan te bied.

Ses ligawedstryde gaan gespeel word.

Baie moeite word deur mnr Piet van der Walt gedoen om die kolfblad op standaard te hou.

Dankie leerders en afrigters vir julle positiewe gesindheid.  Ons gaan ‘n opwindende krieketseisoen beleef.

Interesante Gebeure & Aktiwiteite!

Golfdag 2017

Golfdag 2017

Advertensie

Advertensie