Sporthoof: Mnr D B Maré
Organiseerders: Dogter: Mej A Dippenaar
Seuns: Mnr G Pretorius

Afrigters – Dogters:

O/19:    Mev M vd Merwe
O/16:    Mnr G Pretorius
O/15  &  O/14:    Mnr J C Muller

Afrigters – Seuns:

O/19:    Mnr S Fouche   & Mev B Beukes
O/16  &  O/14:    Mej A Dippenaar

Sagtebal is ‘n spansport waar jy die kans kry om met jou veldwerk en kolfwerk ‘n bydrae te lewer tot jou span se prestasies.

Sagtebal is ‘n sport wat jou fisies sowel as geestelik op jou tone hou, want elke bal wat gegooi of geslaan word verander die hardlopers se posisie op die wat bepaal waar die bal gegooi of geslaan moet word.

Ons lewer ook elke jaar spelers op wat provinsiale klere op o/15 en o/17 vlak kry.

Interesante Gebeure & Aktiwiteite!

Golfdag 2017

Golfdag 2017

Advertensie

Advertensie