HTS PRETORIA-TUINE NASIONALE EKSAMENSENTRUM

HTS Pretoria-Tuine Nasionale Eksamensentrum: 8/5872
Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine is ‘n Nasionale Eksamensentrum (vanaf 1999) wat aan studente van verskeie kolleges (bv. Sol-Tech, N-Tek en College SA) fasititeite bied om hulle Nasionale eksamen af te lê. Ons bied ook geleentheid aan studente om Installasiereëls-klasse by te woon en Vraestel 1 en 2 te skryf, om sodoende by die Departement van Arbeid te kan registreer.
Enrolment for Nov 2019 is now open!

KONTAKPERSOON


Me. Nonnie van Wyk
Bestuurder/Hoof

ALGEMEEN/GENERAL


  • Die individuele state van studente wat Nov 2018 Wetenskap N3 geskryf het is nog nie beskikbaar nie./Individual statements for Nov 2018 (Engineering Science N3) was not released yet.
  • Hermerk-uitslae vir April 2019 is nog nie vrygestel nie/REMARK results for April 2019 is not out.
  • Inskrywingsvorms vir Installasiereëls (Nov 2019)is nou beskikbaar/Enrolment forms for Installation Rules (Nov 2019) is now available.

LAAI AF


5872 Results April 2019
403 KB - PDF Document (*.pdf)
Aug 2019 Final Time Table
56 KB - Adobe Acrobat Document (*.pdf)
INST Rules Enrolement Nov 2019
83 KB - Microsoft Word Document (*.doc)

KANTOORURE:


DATUM
TYE
2- 4 Julie/July
08h00 – 14h00
9 – 11 Julie/July
08h00 – 14h00
16 – 18 Julie/July
08h00 – 14h00
23 – 24 Julie/July
08h00 – 14h00
25 Julie/July – 16 Aug
Eksamen/Examination
19 Aug – 6 September
GEEN/NONE

WAT BIED ONS AAN IN 2019?


Klasse en eksamen in Installasiereëls/Wiremans licence.

Inskrywings vir Nov 2019 sluit 20 September/Closing date for Nov 2019 Enrolment is 201 Sept
INSTALLASIEREЁLS/INSTALLATION RULES
 
VRAESTEL 1/PAPER 1
11040412
VRAESTEL 2/PAPER 2
11040432
KONTAK ONS
Tel: (012) 379-2181/2
Faks: (012) 377-1254/2
kantoor@htstuine.co.za

Commercialstraat 1025, Pretoria-Tuine, 0082, RSA
PRAAT MET ONS...
       

JOIN US...
© 2019 Hoër Tegniese Skool Tuine | Designed, Managed & Hosted by: Web Techniques & Marketing Solutions